Adverteer in Koos

*** ADVERTENSIE-BELEID ***

* Aangesien KOOS nie deur advertensies ge-fund word soos ander tydskrifte nie, bevat KOOS se bladsye bitter min advertensies.

* Alle adverteerders wat in KOOS adverteer moet ‘n discount- of gift voucher ekslusief vir KOOS se lesers aanbied.

* KOOS se adverteerders word streng gekeur en slegs kwaliteitprodukte en dienste sal in KOOS geadverteer word. KOOS promote nie nonsens nie.

* Virgin-adverteerders ontvang 20% afslag op hulle eerste advertensie in KOOS.

Kontak mail@koosmag.co.za vir KOOS se advertensie-tariewe en aansoekvorm.