WAAR KRY EK KOOS

Koos Uitgawe 3 Voorblad

WAAR KRY EK KOOS?

Desember se uitgawe van KOOS sal in die meeste supermarkte regoor Suid-Afrika beskikbaar wees @ R55! Jy kan die huidige weergawe op een van hierdie maniere bekom:

  • Besoek Anna Emm Boekwinkel in Tygervallei-sentrum (Bellville)
  • Kontak ons kantoor om uit te vind of daar ‘n verspreider in jou area is
  • Teken in op KOOS

KOOS SE VERKOOPPRYS IS R55 (BTW ingesluit)

KONTAKBESONDERHEDE

Kontak die kantoor:

Tel: 021 930 0908
Algemene navrae: mail@koosmag.co.za
Kortverhale / Inhoud: stories@koosmag.co.za
Advertensies: ads@koosmag.co.za

Besoek ons winkel:

Anna Emm Boekwinkel
Winkel 510 Tygervallei-sentrum
Willie Van Schoor Ave, Bellville

Kuier saam op sosiale media:

facebook logo  Facebook

instagram  Instagram